Airbus A350

Airbus A350

A300 · A310 · A318 · A320 · A330 · A340 · A350 · A380

Die nooiensvlug van die Rolls-Royce Trent-aangedrewe A350 op 14 Junie 2013
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger Airbus
Nooiensvlug 14 Junie 2013[1]
Vrygestel 15 Januarie 2015 (-900),[2] middel-2016 (-800) tot middel-2017 (-1000)[3]
Status In gebruik[4]
Hoofgebruikers Qatar Airways
Singapore Airlines
Cathay Pacific
Delta Air Lines
Vervaardig 2010–tans
Aantal gebou 480 teen 30 April 2022[5]
Programkoste € 120 miljard
Eenheidskoste A350-800: VS$ 260.9 miljoen,[6]
A350-900: VS$ 295.2 miljoen,[6]
A350-1000: VS$ 340.7 miljoen,[6]

Die Airbus A350 is 'n familie van langreik, tweemotorige wyerompstralervliegtuie wat ontwikkel en gebou word deur die Europese vliegtuigvervaardiger Airbus. Die A350 is die eerste Airbus waarvan beide die romp- en vlerkstrukture hoofsaaklik van koolstofveselversterkte polimeer gemaak word. [7] Dit kan 250 tot 350 passasiers in 'n tipiese drieklassitplekuitleg vervoer, of met sitplek vir 'n maksimum van 440-550 passasiers, afhangende van die variant.

  1. "Airbus confirms timing for A350 XWB First Flight" (in Engels). Airbus. 11 Junie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2016.
  2. "Airbus roll out MSN2 in new livery". Airbus (in Engels). 2 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2017.
  3. (en) "Airbus advances towards first flight of A350 twinjet". "Flight International". 23 Oktober 2012.
  4. (en) Airbus S.A.S. (31 Augustus 2010). "German Airbus A350 XWB Production commences". Persberig. Archived from the original on 3 Oktober 2012. https://web.archive.org/web/20121003004040/http://www.airbus.com/newsevents/news-events-single/detail/german-airbus-a350-xwb-production-commences/. Besoek op 23 Mei 2011. 
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named planespotters
  6. 6,0 6,1 6,2 "Airbus average list prices 2014" (in Engels). Airbus.com. 13 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2016. Besoek op 14 Januarie 2014.
  7. (en) "Taking the lead: A350XWB presentation" (PDF). EADS. Desember 2006. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2009. Besoek op 9 April 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy